|
|
|
|
Cul-de-sac is located in Stilbaai East, next to the hostoric Klipkerk. Leave your vehicle at home, walk to the river and beach. Spacious double storey, fully equipped, ideal for two families. Four bedrooms (bedding and towels), three bathrooms, pool table, double garage, outdoor braai, (DSTV, bring own smart card) Cul-de-sac is gesetel in Stilbaai-Oos, langs die historiese Klipkerk, 192 tree van die rivier en binne stapafstand van die swemplek. Ruim oopplan, volledig toegerus, ideaal vir twee gesinne. Vier slaapkamers (beddegoed en handdoeke), drie badkamers, biljarttafel, dubbel garage, buitebraai (DSTV, bring net eie kaart.) |
|
View of Goukou River from balcony ... Uitsig oor Goukou - river vanaf die balkon ![]() |
|