REALTY 1





Realty 1 is sedert 1999 bedrywig is Stilbaai, en het aanvanklik handel gedryf as Realty 1 ELK, in die Indraf sentrum, Estelle von Maltitz was daar van die begin af en sy en Johan Kirsten is tans die eienaars, nadat hy daar aangesluit het in 2003.

Realty 1 het in Oktober 2013 in hul nuwe perseel ingetrek by die Plattebosch Sentrum, Hoofweg 168, Stilbaai Wes.

Daar is tans 6 agente in diens van Realty 1 in Stilbaai en ons strewe om uitstekende diens te lewer in die bemarking van huise, erwe, besighede, plase en kleinhoewes. Ons Franchise gebied sluit in Stilbaai, Jongensfontein, Riversdal, Heidelberg, Witsand, Gouritsmond en Albertinia.

Besoekers is baie welkom om ons te besoek by ons kantoor of op ons webblad www.realty1stilbaai.co.za


Contact Details:

Contact: JOHAN KIRSTEN & ESTELLE VON MALTITZ
Tel: 028 754 1777

Address:

NO 8 168 MAIN RD WEST
6674
STILBAAI
SOUTH AFRICA

Located in: Estate Agents