Stilbaai Huis: Oosstraat 36, Stilbaai-Oos
Die huis is aan die hoofstrand (Lappiesbaai) se kant geleë en bo teen die natuurtuin.
Die huis is op 2 vlakke. Vlak een is die kamers. Vlak twee is die leefarea.
Vlak een:
Drie slaapkamers:
Kamer 1: Koningin bed, ingeboude kaste en-suite met stort, toilet en wasbak,
(ook met enkelbed)
Kamer 2: Dubbelbed, ingeboude kas.
Kamer 3: Koninginbed, ingeboude kas
Aparte badkamer met bad, stort toilet en wasbak vir die 2 kamers
Vlak twee:
TV kamer wat skakel aan die groot leefarea met volledige kombuis. Gastetoilet. Binnebraai. Hierdie area gaan deur groot skuifdeur uit op die stoep. Vanaf stoep/leefkamer/kombuis ‘n onbeperkte uitsig op die hawe/riviermond/ rivier.
DSTV, Internet en inverter ingesluit.
Eenmalige linne en handdoeke (geen swemhanddoeke)
Motorhuisparkering.
Beskikbaar teen R3000 p/d met ‘n minimum van 10 dae.
Skakel: Sias Grobler – 08333 16049 siasgrobler1@gmail.com