Storiehuis

Storiehuis
Storiehuis
Storiehuis
Storiehuis
Storiehuis
Storiehuis
Storiehuis
Storiehuis
Storiehuis
Storiehuis

Storiehuis is ‘n Selfsorg eenheid met een slaapkamer vir twee persone wat troeteldier vriendelik is vir ‘n klein troeteldier.Daar is twee enkelbeddens met ingeboude kaste en ‘n aparte tioletgerief.Die badkamer is toegerus met ‘n stort en bad. Daar is ‘n wwonkamer stoep wat toegerus is met ‘n kombuisie met ‘n klein ys/vrieskas en ‘n twee brander gas stofie en ‘n ingeboude braaiplek tot julle gerief. Die spasie het ook ‘n sitbank met stoele met ‘n eettafel vir ses persone. Die parkering is buite Storiehuis wat ongelukkig nie bedek is nie maar is veilig. Die ingang is privaat van die parkeer area af om die huis met ‘n stel trappe na die buite deur van die Selfsorg eenheid. Die kamer is toegrus met DSTV en WIFI en vanuit die kamer en stoepkamer ‘n uitsig na die see.